MUDUMA NATIONAL PARK |
|
|
|
Mudumu Nasionale Park in die Caprivi in Namibia is prentjie mooi. Hier het ons alles gedoen van visvang, tot olifantmis gerook (en selfs gehap), hard PT gedoen en sommer net lekker ontspan tussen die wilde diere. Ons het rondgery met die bakkies en vanjaar was daar ook geen probleme in die verband nie. |
|
![]() |
|
![]() |
|
![]() |
|