KLEIN KARIBA |
|||||
|
|||||
Ons het op 27 Desember by Klein Kariba begin. Die manne het hulself gereed gekry en ook die kamp voorberei. Natuurlik is daar ook ontspan en hard gewerk op die PT veld. Heel bo: Dra die manne die geskenk van ons borge en onder word Willie Pieterse, Frikkie Bruwer, Johann Laubser, Francois van den Aardweg en Michiel Jonker se hare gesny. |
|||||
![]() |
|||||