VASBYT TUISBLAD

INSKRYWING KALAHARI VASBYT 2011

NAAM........................................................................... VAN..............................................................

NOEMNAAM................................................... ID NOMMER.........................................................

GEBOORTE DATUM............................................................ SKOOL GR IN 2011........................

NAAM VAN SKOOL .........................................................................................................................

TOERLID SEL NR.............................................................................................................................

POS ADRES .......................................................................................................................................

............................................................................................................... POSKODE...........................

TEL NR.....................................TEL KODE............. FAKS NR.......................................................

E-POS ADRES....................................................................................................................................

PASPOORT NR........................................PASPOORT VERVAL DATUM...................................

(Jy moet 'n paspoort hê wat geldig is tot minstens 20 Julie 2011. Namibië erken slegs paspoorte wat langer as 6 maande geldig is. Dit neem minstens drie maande om 'n paspoort te kry. Doen vandag nog aansoek.)

MEDIESEFONDS NAAM............................................................. NR............................................

Wil jy hê dat ons vir jou 'n vliegtuigkaartjie vir 1 Januarie 2011 moet bespreek? JA/NEE

(Vanaf Kaapstad - Sluit R900 by die deposito in.Vanaf George - Sluit R1300 by die deposito in.)

Waarheen wil jy terug vlieg op 18 Jan?.................................... (Reeds ingesluit by prys van toer.)

Besonderhede van ouer met wie ek moet korrespondeer:

Titel.......................... Naam ................................................. Van .....................................................

Selfoon Pa ........................................................ Ma ..........................................................................

Wie het jou uitgenooi of oortuig om op die toer te kom?.................................................................

VERKLARING: Ek aanvaar dat die toerprys R11 680 beloop waarvan ek nou R1000 betaal en die balans op 1 Desember 2010. Ek aanvaar dat ek die deposito sal verbeur indien ek die toer sou kanselleer om watter rede ook al. Indien ek die toer na 1 Desember kanselleer sal ek die deposito verbeur en die balans verskuldig wees. Indien die organiseerders die toer sou kanselleer en ek het my nie voor die datum van kansellasie onttrek nie, sal ek geregtig wees op terugbetaling van alle gelde wat reeds betaal is, insluitende die aanvanklike deposito.

Ek neem kennis dat my kind ʼn paspoort of tydelike reisdokument benodig.

Ek neem kennis dat dit ʼn uitputtende avontuur sal wees en dat gevare mag opduik. Ek neem kennis dat my kind aan gevare soos wildediere blootgestel sal word en dat die toer op eie risiko geneem word.

Ek neem kennis van die feit dat die veldvoertuie wat op hierdie toer gebruik word slegs baie beperkte persoonlike aanspreeklikheidsversekering dra.

Hiermee stel ek Mr. Andries J Erwee om in Logo Parentis op te tree vanaf 1 Januarie 2011 tot en met 18 January 2011. Hy sal verantwoordelik wees vir die welstand van voorafgenoemde kind. Indien nodig, mag hy toestemming gee vir mediese behandeling deur 'n hospitaal of geneesheer as dit sou nodig wees.

Ek gee ook toestemming aan Mr. Andries J Erwee dat hy dokumente mag teken wat in die belang van voorafgenoemde kind is en aksies mag neem om die welstand van voorafgenoemde kind te verseker. Dit is 'n uitdruklike voorwaarde van hierdie aanstelling dat hy my in kennis sal stel van enige gebruik van hierdie magte so gou as moontlik na gebruik daarvan.

Aldus onderteken

Toerlid ......................................... Ouer ................................................. Datum....................................

Faks die vorm wat deur die ouer en die leerder geteken is asseblief terug na 021 8555764. Sluit ook ʼn inbetalingstokie van die deposito in. Of pos dit aan -Temba Kollege, Posbus 1515, Somerset-Wes, 7129

Bank Besonderhede: FNB, Temba College, Rek Nr 62083321407, Somerset-Wes Takkode 200512

TERUG NA PROGRAM

 

TERUG NA VASBYT TUISBLAD