|
|||
Ons toere is nie net 'n toer nie. Dit is 'n opvoedkundige ervaring. Daar word elke dag hard gewerk om minstens dit wat jy betaal terug te plaas in terme van jou ontwikkeling. Sake soos die ekonomie, nuutste ontwikkeling in die wêreld ens. kry alles aandag. Hierdie aspek kom meer tot sy reg op die April toer omdat die groep kleiner is. Die April toer het ook spontaan meer opvoedkundige waardes ontwikkel. |
Die opvoedkundige deel van die toer is net so belangrik as wat dit op die April toer is, maar die langer dae maak dat die leerders meer kuier en minder aandag gee aan die plekke wat ons besoek. Die groter groep dra ook daartoe by. Die Junie toer is miskien effens meer van 'n sosiale ervaring. |
||
| April toer is goedkoper | Junie toer is langer. | ||
| April toer kan jy ski. Ons bly twee dae of drie nagte by 'n ski oord. | Op die Junie toer sal jy nie kan ski nie, maar jy kan swem in die Middelandse See. | ||
| Die weer is beter in Venisië en Rome. | Die weer is beter in Londen en Parys. | ||
| Jy mis glad nie skool nie | Jy mis glad nie skool nie. | ||
| Jy bly langer in die Alpe. | Jy besoek ook Amsterdam. | ||
| Jy bly baie meer sentraal. | Daar is saans 'n kuierplek in die kamp. | ||
| Vervoer is met sneltreine. | Vervoer is met sneltreine en luukse busse.. | ||
| Jy bly drie nagte in Londen, Parys, Lucerne en Rome. | Jy bly drie nagte in Parys, Nice en Rome. | ||
| Jy bly twee nagte in Venisië. | Jy bly twee nagte in Amsterdam, Lucerne, Floraans en Venisië. | ||
| Jy ervaar die wêreldbeker tuis. | Jy ervaar die wêreldbeker in Europa waar die werklike geesdrif gaan wees. Vra maar die ouens wat daar was tydens die vorige 3 kampioenskappe. | ||