|
|||||
Gewaarborgte prys. Die prys soos hier onder verskyn sal en mag nie verander nie en jy bespaar aansienlik omdat jy van die afslag gebruik maak wat die lugdiens jou bied en die gunstige wisselkoer. |
Prys is onderhewig aan valuta skommelinge en lughawebelasting verhogings |
||||
Hierdie prys is korrek tot 16 Sept 2010. Jy moet die inskrywingsvorm en prys gebruik wat op die internet is wanneer jy inskryf. |
Geldig tot die toer vol is | ||||
Jy betaal R10000 met bespreking, R3000 op 1 Desember 2010 en die balans te wete R20 870 in Mei 2011. (Dit sluit R1000 lughawe belasting + R380 versekering en R980 vir die Shengen visum in en die versekering vir valutaskommelinge in.) Ons neem dekking uit vir die wisselkoers verhoging en koop dadelik jou vliegtuigkaartjie.. Die 'lughawe belasting" wat hul bereid is om vir ons daarop te gee is drasties minder. |
Jy betaal R2000 met bespreking, R3000 op 1 Desember en die balans op 1 Mei 2011. Hierdie prys is gebaseer op die wisselkoers van Mei 2010. Dit aanvanklike prys is gebaseer op R10.00 teenoor die Euro. Die prys sal aangepas word. Let op dat lughawe belasting en Shengen visums nie insgesluit is by die prys nie nie. |
||||
Jy ontvang jou vliegtuigkaartjie binne 21 dae nadat jy ingskryf het. |
Die lughawe belastings word vasgestel deur die lugdiens en het R4000 in Junie 2008 beloop, maar net R550 in 2009. en toe weer R3500 in 2010. |
||||
|
Jy is totaal blootgestel aan die valuta skommelinge en die giere van die lugdiens, maar jy sou minder verloor as jy die toer sou kanselleer |
||||