PARIS |
|
|||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||||
|
||||||||
|
||||||||
Ons kuier regtig lekker in die "city of Lights of Parys. Eers is Monte Marte besoek en daarna die Eifel toring. Onder die Eifel Toring het ons piekniek gehou en geproe aan die bekende Franse wyne. Die res van die tyd is in museum, Versailes, straat markte en selfs Euro Disney spandeer. |
||||||||
Ons tweede dag in Parys het die weer nie lekker saam gespeel nie. As iemand gedink het die bietjie koue en nat sou ons jongmense afsit verstaan hy, maar min van Suid-Afrikaanse tieners. |
||||||||
|
||||||||