EUROPA TREINTOER VOORWAARDES |
|
|---|---|
Die Toerprys vir 2010 = R22 980
|
|---|
INGESLUIT BY DIE TOERPRYS
KARAKTER VAN DIE TOER:
|
|---|
UITERS BELANGRIKAs ouer, neem kennis dat Temba Kollege BK en die toerleiers se verantwoordelikheid teenoor my kind stop indien hy of sy in hegtenis geneem sou word, ongeag die uitspraak van ʼn moontlike hofsaak, die oomblik dat die inhegtenisname plaasvind en die toerleier redelike stappe geneem het om my van sodanige inhegtensname sou in kennis stel. As toerlid onderneem ek om myself aan die volgende reëlings te onderwerp en as ouer verstaan ek dat Temba Kollege BK en die toerleiers se verantwoordelikheid teenoor my kind beeïndig kan word indien hy of sy enige deel van die ooreenkoms verbreek. Alkohol:
Rook: Ons ontmoedig die gewoonte.
Algemeen:
As ouer verstaan ek dat Temba Reise en die toerleier se verantwoordelikheid teenoor my kind beëindig sal word die oomblik wat hy of sy met dwelms insluitende dagga betrap word of daarvan gebruik maak. Die toerleier sal “volgens oorwig van getuies” handel en sal nie nodig hê “om bo alle redelike twyfel” die saak te bewys nie. Ons verwag van die toerleier om verantwoordelik en billik op te tree. Ons vrywaar hom en Temba Reise van enige eis wat mag voortspruit uit optrede wat nie direk aan die firma of die toerleier se persoonlike nalatigheid te wyte is nie. Hiermee verklaar ons dat ons bogenoemde gelees het, dit aanvaar en ons daartoe verbind het. Persone wat van voorneme is om die toer te ontwrig deur die ooreenkoms te verbreek, nie aandag te gee as daar gepraat word nie, of voortdurend laat te kom word vriendelik versoek om nie in te skryf nie. Ons aanvaar ook dat sulke optrede Temba Kollege BK en die toerleier van alle verantwoordelikheid teenoor bogenoemde toerlid onthef. BETALINGSOPSIE EN INSKRYWINGSVORM |
|---|