OORWEEG DIE OPSIES VOORDAT JY DIE VORM VOLTOOI.
April 2010

 

INSKRYWINGSVORM OPSIE 1


TUIS
INSKRYWINGS OPSIE 2

Gewaarborgte prys. Die prys soos hier onder verskyn sal en mag nie verander nie en jy bespaar aansienlik omdat jy van die afslag gebruik maak wat die lugdiens jou bied

Prys is onderhewig aan valuta skommelinge en lughawebelasting verhogings

Hierdie prys is korrek tot 12 Oct 2009 en sal daarna aangepas word. Jy moet die inskrywingsvorm en prys gebruik wat op die internet is wanneer jy inskryf.
Geldig tot die toer vol is

Jy betaal R10 000 met bespreking, R3000 op 1 Des en die balans, te wete R13 823, op 1 February 2010. (Dit sluit R550 lughawe belasting + R380 versekering en R980 vir die Shengen visum in)

Ons neem dekking uit vir die wisselkoers skommeling en koop dadelik jou vliegtuigkaartjie. Die lughawe belasting kostes wat hul bereid is om vir ons daarop te gee is drasties minder.

Jy betaal R2000 met bespreking, R3000 op 1 Desember en die balans op 1 Feb 2010 . Hierdie prys is gebaseer op die wisselkoers van April 2009. Dit is gebaseer op R11.90 teenoor die Euro. Die prys sal aangepas word. Die prys wat sal geld is R16000 gedeel deur 11.9 vermenigvuldig met die aankoop wisselkoers van die dag + R6980
Jy kry jou vliegtuigkaartjie binne 3 weke nadat jy ingeskryf het of op 1 Augustus watter een ookal laaste is..
Die lughawe belastings word vasgestel deur die lugdiens en het R2000 beloop in April 2008 en R4000 in Junie 2008 , maar effens meer as R500 in Maart 2009.
Jy verhoog jou risiko indien jy sou kanseller maar jy verlaag die risiko dat die prys sal verander. Indien jy sou kanselleer weens 'n rede wat die versekeraar as geldig beskou, sal jy die meeste van jou geld terug kry.
Jy is totaal blootgestel aan die valuta skommelinge en die giere van die lugdiens, maar jy sou minder verloor as jy die toer sou kanselleer